DOWNLOAD Snotkop – Sous Album (Zip File)

DOWNLOAD 2018 South African Songs Mp3 On Hiphopza

Snotkop - Sous

DOWNLOAD ALBUM Snotkop Sous Zip

Snotkop Sous. Afrikaan act Snotkop Signed to Sony Music SA drops off his much awaited album which he titles Sous.

Here is what he said about the album: Lekkerkry saam met Snotkop. Sy nuutste album, SOUS, is beslis die sous werd. Dis stout, vol energie en trap so bietjie oor die lyn. Dertien nuwe snitte in tipiese Snotkop-styl met techno, sakkie-sakkie en skoffel, reggae, sokkie en dans. ‘n Paar rustiger akoestiese liedjies sal jou ‘n blaaskans gee tussen die wulpse “Souserig” en “Dik in Desember” en die gewaagde “Jeukerig” en “Plat Plaasmatras”. Snotkop weet hoe om te vermaak. SOUS is vol Snotkop-talent wat die grense van vermaak, musiek, stories en genot in ‘n nuwe dimensie instoot. Geniet die lekkerrrrr SOUS saam met Snotkop.

Tracklist below:

1: Snotkop – Souserig

2: Snotkop – Kortbroek En Plakkies

3: Snotkop – Dik In Desember

4: Snotkop – Dropit Soos ‘n Disprin

5: Snotkop – Brannas

6: Snotkop – Jy Raas

7: Snotkop – Alles Gaan Okay Wees (feat. Loki Rothman)

8: Snotkop – Proe Soos Naweek

9: Snotkop – Jeukerig

10: Snotkop – Plat Plaasmatras

11: Snotkop – Izzzit

12: Snotkop – Moenie Dat Maandag Jou Sondag Bederf Nie

13: Snotkop – Voetstoots

DOWNLOAD Snotkop – Sous Album Zip

DOWNLOAD 2018 South African Songs Mp3 On Hiphopza